Skip to main content

GSSA HEADER ENG

Hollandse Immigrante na Suid-Afrika na WO-2

Hollandse Immigrante na Suid-Afrika na WO-2

Hollandse Immigrante na Suid-Afrika na WO-2

Description

Die praatjie gelewer deur Johan Fourie oor die immigrasie van Hollanders na Wêreldoorlog 2. Hy het veral die halglike omstandigehede in Nederland na die oorlog geheers het beklemtoon as een van die groot dryfvere hoekom die Hollanders na Suid-Afrika emigreer het en wat hulle hier aangetref het. Hy het enkele van hierdie Hollanders wat groot impak op akademiese, kultuur en ekonomiese terrein gehad het, uitgewys


Published on
07-08-2019
Last Updated Date
19-07-2019
Category
File Name
Johan Fourie-Hollanders.pdf
File Size
159.04 KB
File Type
application/pdf
Hits
8498 Hits
Download
2045 times
×