ROETS-Regina-Catharina-Nn-Regina-nee-Claassens-1938-2016-F

23 January 2026 15 images Share: , ,
View Slideshow
Volgens E-mail ontvang vanaf Lourens De Jager gedateer 20260115 die volgende addisionele info: Goeie dag Hendrik Sien aangeheg die begrafnisbrief van Regina Catharina Roets (Geb. CLAASSENS). Sy was die jongste kind van Jacobus William (Koos) CLAASSENS (2 Aug 1897- 16 Mei 1978) en Regina Catharina (Katriena) KLEYNHANS(4 Mrt 1901- 3 Apr 1983) In die CLAAS(S)EN geslagsregister (bl.697) is sy gelys as: A2b4c10d1e4f5g5h4i5 (nommer 16255) (Claassen, N. & Claassen,G.H. Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika. 2001.) Sy is vernoem na haar ma- wat op haar beurt weer vernoem is na haar ouma Regina Catharina Celliers. Haar man Johannes Cornelius Michael (Mike) Roets was 'n landros gewees. Vriendelike Groete, Christiaan Lourens (Lourens) de Jager