P-Surnames---Vanne-P / PREEZ-DU-Surnames-Vanne / PREEZ-DU-Celia-Nn-Celuatjie-0000-2015-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Vanessa Hildebrandt Pieterse 13 Jul 2021_827 Celia Nn Celuatjie DU PREEZ b.0000 d.12 Des 2015. Marelize Olivier-Bosman - Ai nee! Pragtige mens. Elize Pavier -Pragtige mens, sal haar altyd onthou. Edith Meiring Papenfus - Ai ou Celuatjie Jy was so ‘n Pragtige mensie Te vroeg weg!!!
PREEZ-DU-Celia-Nn-Celuatjie-0000-2015-F_1
viewed 155 times